Carlos Reutemann | |
---|---|
Reutemann in 1981.
| |
Geboortedatum | 12 April 1942 |
Geboorteplek | Santa Fe, Argentinië |
Sterfte | 7 Julie 2021 (op 79) Santa Fe, Argentinië |
Nasionaliteit | Argentyn |
Aktiewe jare | 1972–1982 |
Ou span(ne) | Brabham, Ferrari, Lotus, Williams |
Inskrywings | 146 |
Kampioenskappe | 0 (Beste plek: 2de in 1981) |
Oorwinnings | 12 |
Podiums | 45 |
Loopbaanpunte | 298 |
Voorste wegspronge | 6 |
Vinnigste rondtes | 6 |
Eerste F1-wedren | 1972 Argentynse Grand Prix |
Eerste wen | 1974 Suid-Afrikaanse Grand Prix |
Laaste wen | 1981 Belgiese Grand Prix |
Laaste inskrywing | 1982 Brasiliaanse Grand Prix |
Carlos Alberto Reutemann (12 April 1942 – 7 Julie 2021), bynaam "Lole", was 'n voormalige Argentynse renjaer wat aan 146 Formule Eenrenne deelgeneem het van 1972–1982.
Hy het later 'n politikus geword in sy tuisprovinsie, en ook goewerneur van Santa Fe in Argentinië.